Irtisj

Irtisj
Die Irtisj in Omsk, Rusland
Die Irtisj in Omsk, Rusland
Die Irtisj in Omsk, Rusland

Die stroomgebied van die Irtisj

Oorsprong Chinees-Mongoolse grens
Altai-gebergte
Monding Chanti-Mansiisk, Chanto-Mansië, Rusland
Ob
Stroomgebied Mongolië, Volksrepubliek China, Kasakstan, Rusland
Lengte 4 248 km (2 640 myl)
Oorspronghoogte 2 930 m (9 613 voet)
Mondinghoogte 23 m (75 voet)
Gemiddelde afloop 2 150 m³/s (76 000 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 1 643 000 km² (634 000 myl²)
Kaart van die Irtisj-bekken in Asië
Kaart van die Irtisj-bekken in Asië

Die Irtisj (Mongools: Эрчис мөрөн, Erchis mörön, "erchleh", "kronkel"; Russies: Иртыш; Kasaks: Ертіс, Ertis, ه‌رتىس‎; Chinees: 额尔齐斯河, pinyin: É'ěrqísī hé, Xiao'erjing: عَعَرٿِسِ حْ; Oeigoers: إيرتيش, Әртиш, Ertish; Tartaars: Cyrillies Иртеш, Latyns İrteş, Arabies ﻴﺋرتئش, Siberiese Tartaars: Эйәртеш, Eya’rtes’) is 'n rivier wat sy bron op die Mongools-Chinese grens het en deur Xinjiang, Kasakstan en Rusland na die Ob-rivier stroom.

Dit is die grootste linkersyrivier van die Ob. Met 'n lengte van 4 248 km is die Irtisj langer as die Ob self. Van die Irtisj se bron tot die Ob se monding is 5410 km, wat die langste rivier van Rusland en die tweede langste rivier van Asië is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search